User Menu:
Spookstorie ( 198 Views)
written by : burgern
Dis middernag.
Ek kan nie slaap nie.
My kop verstaan nie mooi nie.
Of is dit die waarheid?
Wie kan op die dak wees?
Ag ...... dit is niemand.
Maar nee, ek hoor dit weer ......en weer......
Die geluid is nou bo my kamer.
Die skadu by my venster is die van 'n voel.
Of is dit 'n mens met vlerke?
Nee!
Dit moet 'n droom wees.
Dit kan nie - em skielik is die skadu weg.
Alles is stil.
Alles is donker.
My gordyne waai in die wind.
My venster is oop?
Daar staan 'n swart figuur in die hoek van my kamer.
Twee geel oe of die refleksie van die maan.
Nee, die oe beweeg en verdwyn dan.
Ek sit regop.
Weer is daar niks in my kamer nie.
Ek kry skielik koud, yskoud.
En toe is alles weer normaal.
My vensters toe.
Wie ...... of wat ...... was dit?
Poem Rating - 1/10
Comments
Below are comments made on the above Poem
No Comments! Be the first to place a comment on this poem.
